Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Ystersmit

61 - Centurion, Gauteng

Ek is ek. Ek rook pyp. Ek hou daarvan om te werk met my hande. Ek is n stokperd Ystersmit.Ek is nie sonder...

Seeman1024

59 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

Behandel ander met respek. Eerlik en reguit. Nie hier om speletjies te speel Nie maar om die spesiale persoon te...

Mercy777

72 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is meelewend, goeie geselskap en 'n goeie humorsin. Hoe ouer ons word hoe meer wysheid en insig kry ons. Ek...

Jakes60

61 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is n man wat n vrou behandel en koester soos dit behoort te wees. Jy moet die blom elke dag water gee.

Jakes77jdc

44 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Ek is eerlik en opreg. Draai nie doekies om nie en speel nie games nie.soek iemand saam wie ek gelukkig kan wees.

Krok

55 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

Rustig hou van dans buitelewe uiteet en lees graag. Hou nie daar van om met mense se gevoelens te speel nie....

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23