Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Frans216

57 - Pretoria, Gauteng

Ek is nogal streng Ek hou van kamp, visvang varswater of see, braai, reis, lees Ek hou glad nie van rook nie Ek...

XDonaldx

57 - Umhlanga, KwaZulu-Natal

Want ek is n kind van Jesus. Geniet die natuur baie, geniet on te oefen, my kinders beteken baie vir my. En ek...

Gewone_ou

51 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is gewone ou wat lief is vir diere, die natuur, kamp, roadtrips, lekker kuier om n braaivleis vuur. Wil die...

Cal79

41 - Pretoria, Gauteng

Wel om kortliks op te som... Passievolle persoon, hard werkend en lojaal. n romantic @ heart. Hou van die buite...

Mercy777

72 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is meelewend, goeie geselskap en 'n goeie humorsin. Hoe ouer ons word hoe meer wysheid en insig kry ons. Ek...

Toy280hp

70 - Stilbaai, Wes-Kaap

Ek het n goeie sin vir humor lag graag en verkies om die ligter kant van die lewe te sien. Tog ernstig...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23