Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Annah86

35 - Secunda, Mpumalanga

Ek is 'n dogter van Jesus Christus.' n Boom word aan sy vrugte geken! Ek love die buitelug, staproetes, kamp,...

Shassy

45 - Randburg, Gauteng

Ek is persoon wat wat opsoek is na my siels genoot. Ek hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Hou van reis en die...

Boerenooi911

29 - Bloemfontein, Vrystaat

Is n baie vriendelike mens kom maklik oor die weg met ander mense.. Hou van lag braai en kuier saam friende en...

Sterresoene

62 - Vanderbijlpark, Gauteng

Is nog 'n jonk van gees vrou wat belangstel in natuur, sport en kuier en onthaal. Hou van reis en hou daarvan om...

Lilm3

49 - Vanderbijlpark, Gauteng

What you see is what you get... Baie plat op die aarde .. baie goeie humorsin... Love sosial...net n mense...

Skoenlapper22

52 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

Ek gee om vir ander hou daarvan om mense te help. Lief vir bak en brou. Musiek en kan dans

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23