Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

herms

76 - Lambertsbaai, Wes-Kaap

Omdat ek vir die regte vrou n suksesvolle sielsgenoot sal wees. Ek is n gelowige met opregte bedoelings en liefde

Groote

66 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is iemand wat ander inspireer en n leier. Ek wil iemand spesiaal gelukkig maak en die einde van my lewe mee...

Gillie

45 - Centurion, Gauteng

Ek is anders as die gewone. Is n joker met n diep kant. Skryf gedigte love die lewe. N besighede man met n fun kant

Pasmaat01

56 - Kathu, Noord-Kaap

Ontmoet my,en ons sal beste maatjies wees.Ek hou van sport,die natuur,plaaslewe en kan ook aanpas by die...

Joof

67 - Worcester, Wes-Kaap

Soek na n aantreklike,goed versorgde dame wat die lewe saam met my kan geniet en n sielsvriend kan word met die...

beeslandbouer

76 - Mookgophong (Naboomspruit), Limpopo

Baie basies. Natuur, Musiek, lees en baie gesels. Kos nie belangrik nie. Goeie intelligente , tipe geselskap is...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23