Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Renoster007

61 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is werklik n omgee mense, lief vir my volk, families en vriende, is opreg, liefdevol, n drukkie en soentjie mens

Gillie

45 - Centurion, Gauteng

Ek is anders as die gewone. Is n joker met n diep kant. Skryf gedigte love die lewe. N besighede man met n fun kant

Justsimplyme58

63 - Pretoria, Gauteng

Sense humour witty funny just enjoy being me enjoy each and every day to best I can and take it ad it comes

herms

76 - Lambertsbaai, Wes-Kaap

Omdat ek vir die regte vrou n suksesvolle sielsgenoot sal wees. Ek is n gelowige met opregte bedoelings en liefde

Des141

64 - Gansbaai, Wes-Kaap

Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak

Maatjie1000

56 - Bloemfontein, Vrystaat

My soort is skaars. Baie reguit eerlik soms vol dark humor, netjies , leier, sterk persoon en selfvertroue....

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23