Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Omlieftehe

67 - Krugersdorp, Gauteng

God het my n liefdevolle en unieke vrou gemaak. Hy het my glimlag gemaak uit sonlig my n hart van goud gegee. Ek...

Smurfie16

54 - Centurion, Gauteng

As jy van 'n goeie humorsin hou, en gevatte antwoorde, is ek die girl vir jou. Eerlikheid, opregtheid, my...

Adamsrib

54 - Pretoria, Gauteng

Hierdie tye is seker van die moeilikste om n lewensmaat te vind . . . met masker en al! Waars die dae toe n...

Ren1967

54 - Randburg, Gauteng

Ek is ‘n baie gelukkige, gesonde mens wat die lewe geniet en die beste van elke dag maak. Ek is ‘n Christelike...

Nooi40

40 - Krugersdorp, Gauteng

Ek is plat op die aarde, lief vir buite lewe stap braai saam familie tyd saam is baie kosbaar getrou opreg...

Michi1023

55 - Centurion, Gauteng

Malkop kaalvoet kind wat ligvoets en laggend deur die last trilogy dans..... hoekom alleen die lewensdans...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.

Rudi, 2021-09-02

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.

Merieks, 2021-09-02

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23