Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Bosvark1967

54 - Mokopane (Potgietersrus), Limpopo

Ek was al beskryf as interesant en ingelig. Ek het al baie dinge ervaar en dit het my 'n mate van insig gegee.

Lappies62

63 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is alleen, ek is nie ñ alleen mens nie. Soek iemand om lief te hè en saam oud te word.

PPHBoertjie

69 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

Lief vir diere. Gemaklike persoon sonder pretensies. Stel eerlikheid hoog op prys. Lief vir motors en...

Varkboer

65 - Nigel, Gauteng

Ek is opsoek na my lewensmaat om n pad saam met my te stap moeg om alleen te wees ek wag vir haar

Alleen119

55 - Pretoria, Gauteng

Ek is eerlik opreg en wil nie meer alleen wees nie. Wat jy sien is wat jy kry. Ek het baie liefde om vir die...

Michael007znq

43 - Klerksdorp, Noord-Wes

Is buite mens. Hou van visvang kamp en sport. Is n mense mens. Plat op die aarde en so so lief vir kinders

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021