Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Pasmaa

34 - Pretoria, Gauteng

Ek is n 34jaar oue goeie man wat opsoek is vir n vrou wat haar lewe met my wil deel is ek is n kind van God en...

Doinss

41 - Kimberley, Noord-Kaap

Ek is n kind van God.Ek is eerlik opreg reguit en dankbaar. Ek weet waar my voete geanker is

TJ3

52 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is n enkellopende afrikaner met liefde vir my mense en hulle kultuur. Ook lief vir diere en die natuur veral...

PPHBoertjie

69 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

Lief vir diere. Gemaklike persoon sonder pretensies. Stel eerlikheid hoog op prys. Lief vir motors en...

Johan9999

56 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Ek het n saggesardheid Hou van die buite lewe en die natuur Wil nie in n stad bly nie Stap graag

Lappies62

63 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is alleen, ek is nie ñ alleen mens nie. Soek iemand om lief te hè en saam oud te word.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021