Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Varkboer

65 - Nigel, Gauteng

Ek is opsoek na my lewensmaat om n pad saam met my te stap moeg om alleen te wees ek wag vir haar

Veltie001

37 - Kathu, Noord-Kaap

Kry my op die algemeenste vriende blad, Muller Veldsman.....Liefde vol, ek hou van die buite lewe maar geniet...

Andries10

65 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Hou my besig met stokperdjies en belangrike sake wat ons lewes beïnvloed. Is rustig en stel nie belang in...

PPHBoertjie

69 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

Lief vir diere. Gemaklike persoon sonder pretensies. Stel eerlikheid hoog op prys. Lief vir motors en...

Pasmaa

34 - Pretoria, Gauteng

Ek is n 34jaar oue goeie man wat opsoek is vir n vrou wat haar lewe met my wil deel is ek is n kind van God en...

Loveshack

51 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek probeer altyd positief te bly oor wat ook al aangaan in my lewe. Ek sal myself beskryf as n “fun loving happy...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021