Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Content

62 - Pretoria, Gauteng

Saggeaard rustig, hou van kamp en buitelewe. Stokperdjie is radio amateur. Wil nie baklei en argimenteer nie. Ek...

Johan_1

50 - Pretoria, Gauteng

Reguit en eerlik en plat op die aarde. Hou van buite lewe en tyd saam kinders. Wat j sien is wat j kry.

lagmooi

69 - St Helenabaai, Wes-Kaap

Ek probeerom ander mense op te helder en ek hou ook baie van eet. Ek hou daarvan om ui te eet en ook om my eie...

JJ1967

54 - Langebaan, Wes-Kaap

Want ek is n aanganame persoon en ek weet wat ek wil he, leer my ken dan sal jy weet.

Laastedans_993

59 - Brits, Noord-Wes

My hart en siel is op die regte plek. Verander kan ek nie meer nie maar my liefde is onophoudend.

Gillie

45 - Centurion, Gauteng

Ek is anders as die gewone. Is n joker met n diep kant. Skryf gedigte love die lewe. N besighede man met n fun kant

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.

Rudi, 2021-09-02

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.

Merieks, 2021-09-02