Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

tana17

67 - Sandton, Gauteng

Ek is 'n 67jarige vrou wat hou van die buitelewe asook van reis. Hou ook van tuinmaak aldus is ek' n skeppende...

SixsSense

49 - Hartbeespoort, Noord-Wes

Ek's nie 'n stoelpatat nie. Besig wees is my motto. Ek lief alles wat mens se sintuie prikkel. Daar's 'n tyd en...

Shaan999

47 - Kleinmond, Wes-Kaap

Ek is n baie rustige skamerige persoon. Is altyd eerlik en vriendelik. Wil net gelukkig wees en die persoon moet...

Angelhart

53 - Kempton Park, Gauteng

Ek is Jonk van gees Wil die lewe geniet dit is kort ek is n oop en eerlike men's

4Roosblom

47 - Worcester, Wes-Kaap

Roosknop wat reg is om weer te blom en die lewe en natuur aan te pak met nuwe oë en liefde

Liefielyfieduifie

46 - Parys, Vrystaat

Ek is ñ jong dame met baie lewendige persoonlikheid! Lus vir die lewe se nuwe uitdagings elke nuwe dag. Hou van...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.

Rudi, 2021-09-02

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.

Merieks, 2021-09-02

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23