Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Powerpuff123

41 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek is n baie eerlike mens. Ek hou van iemand wat baie netjies en skoon is, ek hou glad nie van n man wat baie...

NetEkke001

44 - Memel, Vrystaat

Ek is n spontane mens. Kom maklik met mense oor die weg. Groot liefde vir Plante en diere. My groot afsku in...

Adamsrib

54 - Pretoria, Gauteng

Hierdie tye is seker van die moeilikste om n lewensmaat te vind . . . met masker en al! Waars die dae toe n...

Smurfie16

54 - Centurion, Gauteng

As jy van 'n goeie humorsin hou, en gevatte antwoorde, is ek die girl vir jou. Eerlikheid, opregtheid, my...

RvS4884

47 - Pretoria, Gauteng

Getroue en eerlike dame wat hou van kuns, lees, oefen, musiek en dans. Geniet ook rustige aande by die huis. My...

_Blommie_

35 - Delmas, Mpumalanga

Ek is 'n baie plain Jane maar baie vas aan my waardes. Ek hou daarvan om vir myself doelwitte te stel en dit wel...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.

Rudi, 2021-09-02

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.

Merieks, 2021-09-02

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23