Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

RvS4884

47 - Pretoria, Gauteng

Getroue en eerlike dame wat hou van kuns, lees, oefen, musiek en dans. Geniet ook rustige aande by die huis. My...

Sonnevanger

51 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is n vrolike sosiale mens baie lief vir die buitelewe hou ook van alleen tyd lief vir series kyk nuwe plekke...

Adamsrib

54 - Pretoria, Gauteng

Hierdie tye is seker van die moeilikste om n lewensmaat te vind . . . met masker en al! Waars die dae toe n...

Loons

55 - Johannesburg, Gauteng

Ek is jonk van gees, avontuurlustig en ewe tuis in n tent of hotel💥Ek waardeer en geniet die eenvoudige...

Omlieftehe

67 - Krugersdorp, Gauteng

God het my n liefdevolle en unieke vrou gemaak. Hy het my glimlag gemaak uit sonlig my n hart van goud gegee. Ek...

NetEkke001

44 - Memel, Vrystaat

Ek is n spontane mens. Kom maklik met mense oor die weg. Groot liefde vir Plante en diere. My groot afsku in...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.

Rudi, 2021-09-02

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.

Merieks, 2021-09-02