Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Buddy

48 - Kempton Park, Gauteng

Ek is glad nie jaloers of clingy nie, maar moenie my n rede glo nie die seding is as volg: as daar n romie is is...

Groote

66 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is iemand wat ander inspireer en n leier. Ek wil iemand spesiaal gelukkig maak en die einde van my lewe mee...

Johan_1

50 - Pretoria, Gauteng

Reguit en eerlik en plat op die aarde. Hou van buite lewe en tyd saam kinders. Wat j sien is wat j kry.

Beertjie950

50 - Bethlehem, Vrystaat

Ek is n fantastiese , avontuurlustige man wat my af dae gewoonlik in die natuur deurbring .Ek is n trotse...

Des141

64 - Gansbaai, Wes-Kaap

Ek like van eerlike mense en lekka lag en kuier. Buite mense Uit eet Braai Weg gaan See Saam kuier Koos maak

priester

38 - Fraserburg, Noord-Kaap

daar is 'n wye wereld vol wonderwerke, seeninge om saam met spesiale mense te ontdek. dis belangrik dat ons dit...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.

Jackie, 2021-02-23

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.

Merieks, 2021-09-02

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.

Rudi, 2021-09-02