Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

PEREL_1101

44 - Pretoria, Gauteng

Ek waardeer die mooi dinge in die lewe - musiek, kuns, 'n goeie boek, heerlike kos. Ek is lief vir mense, diere...

JustMe_81

40 - Boksburg, Gauteng

Eks eerlik opreg, stabiel,goeie waardes en standaarde en glo om alles tot die beste van my vermoeë te doen. Ek...

Liefling_Sky

32 - Pretoria, Gauteng

Ek is n buite mensie wat n ekstrovert is. Ek lief om te lag en gesels en avonture te he. Mense te leer ken en...

Bokkie412

39 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is n spontane mens.Ek hou van dans.Ek is mal oor die natuur.Ek is baie lief vir diere

Gingervdb

36 - Kroonstad, Vrystaat

Eks n lojale, eerlike vrou, dra my hart op my mou. Ek hou van lag, kwaliteit tyd saam mekaar is vir my belangrik...

Trudels_222

49 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n vrou met my eie foute. Ek stoot deure wanneer ek dit moet trek. Ek raas met myself as ek iets stupid...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021