Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Andries10

65 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Hou my besig met stokperdjies en belangrike sake wat ons lewes beïnvloed. Is rustig en stel nie belang in...

Johan9999

56 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Ek het n saggesardheid Hou van die buite lewe en die natuur Wil nie in n stad bly nie Stap graag

PPHBoertjie

69 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

Lief vir diere. Gemaklike persoon sonder pretensies. Stel eerlikheid hoog op prys. Lief vir motors en...

Varkboer

65 - Nigel, Gauteng

Ek is opsoek na my lewensmaat om n pad saam met my te stap moeg om alleen te wees ek wag vir haar

Ants_001

54 - Klerksdorp, Noord-Wes

Gemaklike rustige mens. Hou nie van konflik of drama nie. Hou nie van groot groepe mense nie. Kan my self gedra.

Barend_492

39 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n vriendelike mens met 'n goeie sin vir humor. Ek het baie liefde om te deel met die regte persoon. Ek...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021