Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Lawwe_self

43 - Pretoria, Gauteng

Passievolle Christen vrou opsoek na avontuur en 'n standvastige vriendskap. Saggeaard, liefdevol met so mespunt...

Sterregesigie

29 - Alberton, Gauteng

Ek is 'n huislike, plat op die aarde persoon wat op soek is na 'n paar regte menslike verbindings. geen tyd vir...

ZanieWp

36 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Lag, liefde, toegewyd, respek, humor sin, fun aand uit, naweke weg, vriende, familie, braai, hartsmense,...

Soekvriend6508

56 - Pretoria, Gauteng

Ek is vriendelik. Hou van uitstappies. Inkopies doen. Is mal oor die see en drakensberge. Hou van social wees....

Suzy21

53 - Benoni, Gauteng

Gemaklike persoon, kom goed met mense oor die weg. Het goeie waardes en hou van lag. Hou van buitelewe en reis...

MissingBetterHalf

53 - Pretoria, Gauteng

Ek is gek na die lewe, is positief, alewige optimus, alleen en verlang na my ander helfte. Christenskap is vir...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021