Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Jaques7701

45 - Alberton, Gauteng

Ok hoe doen n ou die.Kom ons tri.Eks lief vir braai, bid en die biute lewe.Is nie eers bang vir spooke nie ; )...

Boertjie_1967

54 - Uitenhage, Oos-Kaap

Ek hou van mooi goed...kis maak..dans en die lewe geniet...die lewe is kort en ek soek eintlik baie min in die lewe

Loki1962

59 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n rustige , gevestigde mens wat op soek is na iemand om die lewe meer te deel . Ek hou van lekker kuier ,...

JC4more

60 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek het soveel om te gee... Wil saam gelukkig wees... God bô stel en die res sal Dan in plek val... Kom Ons wees...

Rustig45

45 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is n outgoing persoon wat elke oomblik van my lewe geniet! My kinders is my lewe.. maar daar kort iets! Ek is...

Lewensmaat213

54 - Robertson, Wes-Kaap

N saggeaarde, liefdevolle man wat sy lewe met iemand spesiaals wil deel wat hou van die natuur, see, kamp, ens.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021