Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Netso001

48 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n introvert as jy my nie Ken nie en word n extrovert as jy my Ken.... Raak stil op tye en maak geraas en...

Lewensmaat213

54 - Robertson, Wes-Kaap

N saggeaarde, liefdevolle man wat sy lewe met iemand spesiaals wil deel wat hou van die natuur, see, kamp, ens.

Sawwelief

55 - Ceres, Wes-Kaap

Ek is fun loving, Baie nuuskierig en soek 'n oplossing vir probleme. Ek word nie kwaad nie, maar as ek gedryf...

Boerseun_1000

62 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Ek is n reguit mens, wat glo in beginsels, vertroue en lojalitiet. Wat jy sien, is wat jy kry, ek het geen...

Doublefun

68 - Brakpan, Gauteng

Ek glo ek het die nodige ondervinding om die regte persoon baie gelukkig te maak (let wel die regte persoon)

Boertjie_1967

54 - Uitenhage, Oos-Kaap

Ek hou van mooi goed...kis maak..dans en die lewe geniet...die lewe is kort en ek soek eintlik baie min in die lewe

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021