Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Kolobeboer

47 - Tom Burke, Limpopo

Ek is 'n enkel ma van 'n tiener dogter. Ons bly op 'n plaas in die bosveld. Ek is lief vir die buitelewe. Ek is...

Sterregesigie

29 - Alberton, Gauteng

Ek is 'n huislike, plat op die aarde persoon wat op soek is na 'n paar regte menslike verbindings. geen tyd vir...

Sons22

54 - Bultfontein, Vrystaat

Ek hou van mense, en kom oor die weg met almal. Hou van eerlikheid te alle tye seker nie te veel gevra...

Zelda_S

47 - Pretoria, Gauteng

Wat skryf mens nou eintlik? Ek hou van gesellig wees, lag en gesels. Hou baie van musiek luister en dans. Braai,...

Kieters

60 - Alberton, Gauteng

Goeie geselskap, lief vir die lewe, Hou daarvan om te lag en vrolik te wees, lekker kuier om braaivleisvuur...

Notjustaverage

59 - Randburg, Gauteng

Ek het 'n sterk positiewe uitkyk op die lewe, glo ek het 'n aangename persoonlikheid en sal graag (christelike)...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021