Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Passievol1023

50 - Brakpan, Gauteng

Ek is passievol in alles wat ek doen en aanpak. Hardwerkend, eerlik en opreg. Ek is netjies en goed versorg. Het...

Louise75

47 - Pretoria, Gauteng

Hallo. Ek is n mamma van n tweeling van 20jr. Nou tweedle jaar op Tuks. Bly alleen. Soek graag n maat vir...

Carnation

60 - Pretoria, Gauteng

Ek is nie vol glitters nie, down to earth, maar het my waardes. Kuier lekker, lag lekker. Dans, braai buitelewe,...

Woefels149

51 - Krugersdorp, Gauteng

Ek is positief ,hou van buite lewe,lekker kos en kamp.Fiets ry en draf is my passie.Ek lief vir naalswerk.Ek...

Aandiebrand

36 - Scottburgh, KwaZulu-Natal

Ek is 'n baie eerlike vrou en sal altyd so bly. Hou van bak, visvang, tyd saam die mense wat ek meeste oor om gee.

Destination

37 - Alberton, Gauteng

Ek is n selfstandige vrou en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet en nuwe plekke te ervaar. My Hemelse Vader kom...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021