Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Marzanne26

26 - Pretoria, Gauteng

My uitkyk op die lewe is om net die beste van dit te maak met die tyd wat ons het

Sonia

26 - Benoni, Gauteng

Ek is baie liefdevol en is baie lief vir Vader. Ek het n groot liedfe vir kinders met spesiale behoeftes en is...

Hartsbegeerte

50 - Pretoria, Gauteng

Ek is netjiese dame wat goed versorg, wat gemaklik en trots voel langs n goed versorgde man. Ek is eerlik en...

Destination

37 - Alberton, Gauteng

Ek is n selfstandige vrou en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet en nuwe plekke te ervaar. My Hemelse Vader kom...

SillyMissy101

29 - George, Wes-Kaap

Ek het verkies om nie die gedeelte te voltooi nie want geen applikasie kan jou merkwaardig genoeg maak nie, geen...

Woefels149

51 - Krugersdorp, Gauteng

Ek is positief ,hou van buite lewe,lekker kos en kamp.Fiets ry en draf is my passie.Ek lief vir naalswerk.Ek...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021