Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Zelda_S

47 - Pretoria, Gauteng

Wat skryf mens nou eintlik? Ek hou van gesellig wees, lag en gesels. Hou baie van musiek luister en dans. Braai,...

Kieters

60 - Alberton, Gauteng

Goeie geselskap, lief vir die lewe, Hou daarvan om te lag en vrolik te wees, lekker kuier om braaivleisvuur...

SoIGo

49 - Pretoria, Gauteng

Vriendelik en positief. Knor potte en kla kouse is uitputtend. Hardwerkend en waarderend. Ek hou van oefen en...

Liefielaf

64 - Pretoria, Gauteng

Ek is n eerbare persoon hou van netheid eerlikheid opreg vriendelikheid. Lief vir Reis kosmaak braai en die lewe...

Etienne123

52 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is n baie baie liefdevolle persoon, en soek net liefde. Mall daaroor om te lag, en hou nie van konflik nie....

Lilla001

36 - Malmesbury, Wes-Kaap

Ek is vriendelik avontuurlustig. Hou van die buite lewe. Gym perdry duik visvang stap. Is eerlik en opreg. Baie...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Baie dankie, dit was 'n wonderlike ondervinding, ek het my pasmaat hier ontdek, of eerder hy het my hier gevind, ons ken mekaar al van jare gelede en ek glo dit was so bestem dat ons mekaar hier kon vind.
Jackie, 23 Februarie 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021