Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Hondast1300

65 - Alberton, Gauteng

Ek is n 65jarige man wat my lewe voluit leef elkedag of dit die laaste dag is. Soek n sielsgenoot om saam met my...

Gemini1958

63 - Kempton Park, Gauteng

Saggeaarde en rustige mens. Lief vir die bosveld en n lekker braai. Draf graag en doen nou en dan padwedlope.

Nouda

55 - Kimberley, Noord-Kaap

My lewe is 'n reis van bekend na onbekend. Ek is avontuurlustig, ondersoekend en het 'n wye algemene kennis en...

Alto

57 - Carletonville, Gauteng

Ek is n liefde volle mens. Betroubaar Loop nie rond nie en soek net ware liefde Ek is ook n nederige mens

Sauer25

60 - Germiston, Gauteng

Ek sien net die mooi in mense en in die lewe raak. Ek kannie kwaad bly vir iemand nie want die lewe is te kort....

LvA

60 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Geniet die lewe op n gesonde aktiewe manier. Werk hard, maak tyd v speel en besin. Leef en laat leef.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021
Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021