Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Geselsmaat9

63 - Pretoria, Gauteng

Dankie dat jy my profiel lees. Ek is 'n omgeemens, met 'n wye ervaringskennis, en 'n baie goeie humorsin. Ek is...

Weskus_klong

44 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

Die afgelope paar jaar was nie speletjies nie. Die wereld kan doen met bietjie geluk. Ek sal probeer om jou weer...

Steer

65 - Pretoria, Gauteng

Ek het n goeie sin vir humour. En is n liefdevolle mens. Altyd eerlik en Hou daarvan Om te komminikeer. Lewe vir...

Petrus_S

50 - Kempton Park, Gauteng

Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek...

Tweeensestig

63 - eMkhondo (Piet Retief), Mpumalanga

Jong 62, bly fiks en hou nie van oorgewig nie. Rook en drink nie en sal verkies dat my maat ook nie rook nie....

Attie7

58 - Paarl, Wes-Kaap

Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021