Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

SillyMissy101

29 - George, Wes-Kaap

Ek het verkies om nie die gedeelte te voltooi nie want geen applikasie kan jou merkwaardig genoeg maak nie, geen...

Aandiebrand

36 - Scottburgh, KwaZulu-Natal

Ek is 'n baie eerlike vrou en sal altyd so bly. Hou van bak, visvang, tyd saam die mense wat ek meeste oor om gee.

Sonskyn78

44 - Randburg, Gauteng

Ek geniet die natuur - bosveld en see. Slaap en stil sit is vir die ou dag - vir nou geniet ek die lewe wat aan...

Geminiliefde

56 - Rustenburg, Noord-Wes

Eks n lewenslustig persoon wat lief is vir die lewe. Christenskap is my eerste prioriteit. Ek geniet mense baie,...

Lovergirl35

35 - Cullinan, Gauteng

Ek is n baie spontane persoon wat eerlik en reguit is.Ek is baie lief om te lag en om die lewe te geniet. Ek hou...

Firebird

54 - Roodepoort, Gauteng

I love to laugh.. any adventure.. dare and done. Honesty is important. Hate lies... will caught up with you.....

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021