Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Nixie

35 - Pretoria, Gauteng

Vriendelik, spontaan en opsoek na 'n nuwe advontuur. Ek is lief vir perdry, dans en sing. Ma van twee tieners,...

Loryn1

42 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is lief om tyd te spandeer met die mense in my lewe, maar kan ook gefokus wees op my werk. Niks lekkerder as...

Lawweliefie

39 - Pretoria, Gauteng

Ek is... wel... Ek is... ek. Niks minder, maar defnitief meer as wat jy met die oog kan sien. Never judge a book...

AmoDio

41 - Pretoria, Gauteng

Ek is mal oor rooi wyn … in n mooi glas, Sushi en braaivleis. Om saam met die mense vir wie ek lief is te kuier...

SÍso

48 - Pretoria, Gauteng

Moeg vir alleen wees. Soek my pasmaat om dinge mee saam te doen. Geniet die lewe, positief en sien kans vir...

Kay2401

24 - Pretoria, Gauteng

Ek is super fun en n groot grapgat, Ek kan lekker geselskap wees en ook "fun".Vat n kans en kyk!

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021