Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Sexypixie

33 - Centurion, Gauteng

Ek is 'n mamma van 2 (11jr en 12jr) , selfstandig, sin vir humor, hou van die buite lewe, hou van lewe geniet en...

Winnertakesitall

60 - Pretoria, Gauteng

Ek kan alles vir jou skryf wat jy wil hoor, papier en pen is geduldig. Ek hou van dans, stap, motorfiets ry,...

Lops1983

38 - Dordrecht, Oos-Kaap

Ek is spontane aktiewe persoon, mal oor kosmaak en natuur. Ek is nie op my mond geval nie en sê n ding soos dit...

Happyperson51

51 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe..ek is nie perfek nie..ek hou van goeie...

Mel247

44 - Robertson, Wes-Kaap

In kort. Plain Jane. Niks fieterjasies. Is oo 'n stadium in my lewe wat ek wil fun he, plekke sien en dinge...

Ithemba1204

57 - Pretoria, Gauteng

Ek is opreg. Liefdevol. Getrou. Maklik. Prettig. Lief vir die lewe. Musiek. Die natuur. Wil lag. Weer lewe saam...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021