Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Boereliefdeshart

49 - Springs, Gauteng

Ek is m maklike mens ;; is alles gewoond al in lewe;; ek kla nie oor Al's ek is dankbaar vir wat ons Vader ons...

Pietman001

29 - Sannieshof, Noord-Wes

Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet

Herbs69

53 - Gonubie, Oos-Kaap

Ernstig gemotiveerd en hardwerkend, goeie sin vir humor, lojaal en sal Berge versit vir mense vir Wie ek...

Chris_519

31 - Lichtenburg, Noord-Wes

Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal...

Doemps

71 - Bethal, Mpumalanga

Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met...

Nuwebegin22

57 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help...ek hou van die buite lewe en gaan...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022
Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022