Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Herbs69

53 - Gonubie, Oos-Kaap

Ernstig gemotiveerd en hardwerkend, goeie sin vir humor, lojaal en sal Berge versit vir mense vir Wie ek...

Bosveldklong234_ddf

51 - Tzaneen, Limpopo

Ek is lief vir die buite lewe en natuur. Geniet my vriende en familie. Hou van kuier saam goeie geselskap. En ek...

Tweeensestig

63 - eMkhondo (Piet Retief), Mpumalanga

Jong 62, bly fiks en hou nie van oorgewig nie. Rook en drink nie en sal verkies dat my maat ook nie rook nie....

Boertjie147

55 - Elandsbaai, Wes-Kaap

Ek is n eerlike man wat nog baie jonk van gees is en sal iemand verkies wat daarvan hou om roadtrips te doen en...

bushcamp

62 - Pretoria, Gauteng

Ek is opsoek na 'n Meisie... Ek is mal oor lang ure se gesels om 'n kamp vuur met 'n glasie wyn in die hand....

Liefde_vir_ewige

60 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek het 2 profiele. Die 2de een was om die afslag te kty. Ek is ernstig, Skerp humor, Eerlik, Betroubaar,...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021