Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

CorezaCoreza
5
Coreza

47 - Pretoria, Gauteng

Ek is bubbly en funny, hou van koffieshops en travel, soek ordentlike gentleman wat nie net hook-ups soek nie....

joeylovemejoeyloveme
3
joeyloveme

58 - Pretoria, Gauteng

Ek is 1.6 blond grys en lief v die lewe Geestelikheid baie Opregtheid Eerlik Spontaan Vrolik Romanties...

Sonskyn201Sonskyn201
3
Sonskyn201

64 - Randburg, Gauteng

Ek geniet die lewe, is positief, passievol en geniet die lewe voluit. Behandel ander soos jy graag behandel wil...

Bolla4949Bolla4949
1
Bolla4949

49 - Kimberley, Noord-Kaap

Ek is n spontaan en vriendlike persoon wat hou van uitdagings en dinge doen. Lojaal betroubaar. Komunikeer...

KarooNooi_removed_KarooNooi_removed_
3
KarooNooi_removed_

46 - George, Wes-Kaap

Ek is 'n plat oppi aarde mens wat hou van braai saam met familie en vriende.Ek hou van "adventurous" dinge, kamp...

jana078jana078
4
jana078

55 - Pretoria, Gauteng

Ek is die moeite werd...vriendelik... behulpsaam...lojaal en kreatief...hou van reis en avontuur...is bedagsaam...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
Dit moes net n ete en n geselsies gewees het MAAR die lewe het ander planne gehad., vir die beter natuurlik!! 10 jaar later is ons getroud het ons eie huis en n beautiful dogter wat ek vir niks in die wereld sal verruil nie en natuurlik is ek elke dag net meer en meer verlief op my beste vriend.
Denise, 23 Mei 2023
Het my pot se deksel gekry wat pas by my.
Willem, 04 Mei 2023