Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Eerlikheid

57 - Boksburg, Gauteng

Ek is opreg eerlik sagmoedig. Mense mens. Extrovert. Glo in goeie kommunikasie. Lief vir my Skepper.Maklik om...

Trompie_404

61 - Centurion, Gauteng

Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp. Geniet netjiese tuin. Ek hou van mense...

Boertjie147

55 - Elandsbaai, Wes-Kaap

Ek is n eerlike man wat nog baie jonk van gees is en sal iemand verkies wat daarvan hou om roadtrips te doen en...

Steer

65 - Pretoria, Gauteng

Ek het n goeie sin vir humour. En is n liefdevolle mens. Altyd eerlik en Hou daarvan Om te komminikeer. Lewe vir...

Natuur_mens

44 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek is n natuur mens wat hou van die buitelewe. Ek is n God's kind. Baie lojaal en liefdevol. Ek is hou van...

Liefde_vir_ewige

60 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek het 2 profiele. Die 2de een was om die afslag te kty. Ek is ernstig, Skerp humor, Eerlik, Betroubaar,...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021