Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

SharkySharky
1
Sharky

53 - Benoni, Gauteng

Want ek is een awesome persoon. lol Die see is waar ek wil wees. Ek kan n geselsie hou en hou daarvan om social...

Tella_990Tella_990
1
Tella_990

32 - Nigel, Gauteng

Ek is lojaal en vriendelik en waardeer die klein dinge in die lewe. Eerbaarheid is 'n belangrike eienskap vir my...

Es_Me1975Es_Me1975
1
Es_Me1975

47 - Welkom, Vrystaat

Ek is introvert tot ek gemaklik voel. Dan sal jy my moeilik stil kry. Ek noem n ding op sy naam so jy sal altyd...

PinkRose61PinkRose61
3
PinkRose61

61 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek hou van die buitelewe, goeie, skoon geselskap, hardwerkend, goeie waardes. Somersmens. Lief my Skepper. Omgee...

Sunflower990Sunflower990
3
Sunflower990

66 - Pretoria, Gauteng

Hallo daar! Nuut hier en ek is actually baie skrikkerig en ‘dating’-verroes. Werk nogsteeds omdat ek daarvan hou...

SkittersterSkitterster
1
Skitterster

45 - Pretoria, Gauteng

Rustige en kalm persoonlikheid Jonk van gees Posetief Kreatief Boekwurm met passie vir kook en bak Muskiek...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het liefielyf ontmoet en ons in n verhouding nou. Baie dankie vir Jul hulp. Sonder julle sou ek nie my pasmaat ontmoet het nie.
Willie, 23 September 2022
Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022