Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Sielsbeminde

55 - Pretoria, Gauteng

Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd...

Lanie14

24 - Delmas, Mpumalanga

Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie... Ek se wat ek dink en voel draai...

Goggavoet

44 - Pretoria, Gauteng

Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die...

Lagnbietjie_520

34 - Louis Trichardt (Makhado), Limpopo

Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken..maar..dit is verseker! Gee dit n kans.

_Wilna_P

42 - Sasolburg, Vrystaat

I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane.... Love the outdoor and try...

Shazz1961

61 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022