Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Tella_2112

27 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Sag en skaam tot iemand my leer ken. Moenie alles in die lewe so ernstig op neem nie en hê 'n sin vir humor.

Celestť24

54 - Pretoria, Gauteng

Ek is passievol, opreg, eerlik en sommer net vol energie! Ek kan ‘n lekker stappie in die woud gaan doen… ek kan...

TehilahB

44 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is n passievolle optimis, romanties, n hart vir mense, weet wat ek wil he, ek is nie n opsie maar n...

BuiteLug

47 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek glo daarin om te lewe, nie net te bestaan nie! Die buitelug en avonture maak my opgewonde, asook die vermoë...

Livealittle

55 - Pretoria, Gauteng

Yesterdays pain and heartache not gonna steal todays peace and happiness I want to be the best person I can be.....

Blouoog119

38 - Kimberley, Noord-Kaap

EK DINK EK IS VRIENDELIK,BAIE LIEFDE OM TE GEE,N MENSE MENS EN LEWE OM N PERSOON OP MY HANDE TE DRA EN N MAAT TE...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022