Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Riaan243Riaan243
4
Riaan243

52 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek het baie liefde om te gee..Iemand wat omgee ...Opreg en eerlik.....Hou van die buite lewe ...nou nie so erg...

clint02clint02
2
clint02

54 - Benoni, Gauteng

Lewe voluit maar within limits, hou van uitdagings. Geniet om aan sport deel te neem. Ek volg ook nie trends...

Gryswolf123Gryswolf123
1
Gryswolf123

65 - Pretoria, Gauteng

Ek wil nuwe vriendinne ontmoet. Saam kuier en mekaar leer ken en as dit verder vorder dan is dit goed.

TheoSTheoS
7
TheoS

57 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Maklike persoon met respek vir ander. Hou van die buitelig, nuwe dinge te ervaar en lekker geselskap. Geniet die...

MynemaaitjieMynemaaitjie
5
Mynemaaitjie

56 - Pretoria, Gauteng

Boerseun , liefde vir natuur. N goeie maat. Lief kos maak. N cuddle en aanraak mens. Hou van kinders. My kinders...

ConneyConney
3
Conney

50 - Pretoria, Gauteng

Dit is tyd om 'n bladzy om te slaan en om 'n niew begin te maak. Ek is easy going en verwag dit ook van my...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
Dit moes net n ete en n geselsies gewees het MAAR die lewe het ander planne gehad., vir die beter natuurlik!! 10 jaar later is ons getroud het ons eie huis en n beautiful dogter wat ek vir niks in die wereld sal verruil nie en natuurlik is ek elke dag net meer en meer verlief op my beste vriend.
Denise, 23 Mei 2023
Ons het eenvoudig net gekliek...dankie. Julle is regtig tops. Baie dankie ons het soveel in gemeen en dit was met die eerste videocall liefde met die eerste oogopslag.
Sharon, 27 September 2022