Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Allesviralles

48 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Aleen is nie lekker nie. I maat om ook iets mee te deel en as vriende te begin. Wie weet waarheen dit kan lei....

Livealittle

55 - Pretoria, Gauteng

Yesterdays pain and heartache not gonna steal todays peace and happiness I want to be the best person I can be.....

SNOEPIE

60 - Tzaneen, Limpopo

Hou glad nie van mense wat leuns vertel nie en ander mense afkraak nie. stokperdjie is om te toer en plekke te...

Bonnie2020

46 - Boksburg, Gauteng

Ek is opreg met n goeie hart maar kan lekker Hardkoppig wees. Ek aan vaar ook iemand nes hulle is moet nooit...

Mandjies

53 - Reitz, Vrystaat

Ek is ñ gemaklike persoon. Hou van humor. Soek niks ingewikkeld nie . Ek hou van oefen, gym bietjie en stap...

Tella_2112

27 - Modimolle (Nylstroom), Limpopo

Sag en skaam tot iemand my leer ken. Moenie alles in die lewe so ernstig op neem nie en hê 'n sin vir humor.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022