Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

BoerSoekMaatBoerSoekMaat
3
BoerSoekMaat

67 - Montagu, Wes-Kaap

Ek is n passievolle en avontuurlustige boer. Ek hou van jag, dans, braai, visvang en golf speel. Glo daar is min...

MynemaaitjieMynemaaitjie
5
Mynemaaitjie

56 - Pretoria, Gauteng

Boerseun , liefde vir natuur. N goeie maat. Lief kos maak. N cuddle en aanraak mens. Hou van kinders. My kinders...

BasejanBasejan
1
Basejan

58 - Secunda, Mpumalanga

Ek is eerlik en opreg. Wat jy sien is wat jy kry. Baie romanties. Het n leeftyd se liefde om te gee vir die...

WantjykanWantjykan
3
Wantjykan

60 - Stilbaai, Wes-Kaap

Ek is n go getter wat dit saam iemand wil doen met dieselfde belangstellings,soos kamp,motorsport en soveel...

BoerePrinsBoerePrins
3
BoerePrins

43 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n profesionele blanke man met goeie humor en ook 'n goeie hart. Kan ernstig en soms net laf wees. Hou van...

Herman1Herman1
4
Herman1

56 - Centurion, Gauteng

Ek het baie liefde om te gee. Hou van kiuer saam met vriende.Nog te jonk om net stil te sit en niks te doen...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
Het my pot se deksel gekry wat pas by my.
Willem, 04 Mei 2023
Dit moes net n ete en n geselsies gewees het MAAR die lewe het ander planne gehad., vir die beter natuurlik!! 10 jaar later is ons getroud het ons eie huis en n beautiful dogter wat ek vir niks in die wereld sal verruil nie en natuurlik is ek elke dag net meer en meer verlief op my beste vriend.
Denise, 23 Mei 2023