Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Kabousie000

56 - Vereeniging, Gauteng

Ek is n Vriendelike omgee mens met hope humor en Bae liefde vir my medemens. Geniet die buite lewe en vang graag...

Bruinoogbokkie01

40 - Alberton, Gauteng

Ek is fun(outgoing) hou van rugby, kuier saam vriende en family. Lief vir diere. Geniet om soms net te kuier...

3535Hoopenliefde

67 - Ermelo, Mpumalanga

EK WERK HARD LIEF VIR MENSE HOU VAN DIE BUITELEWE IS GESOND HOU VAN KAMP LEES BAIE EK HAAT LUI MENSE

Marthiena

57 - Vrede, Vrystaat

Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens,baie lief vir mense.Ek love diep see...

BeBrave

54 - Pretoria, Gauteng

LOVE my honde en my kinders. My siels vriende is vir my baie belangrik. Ek steur my nie aan drama nie. Haat...

Adelprach

46 - Klerksdorp, Noord-Wes

Goeie geselskap Hou van opwinding Lag baie Hou van mense en n sosiale lewe Hou van n goeie TV reeks en fliek...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het liefielyf ontmoet en ons in n verhouding nou. Baie dankie vir Jul hulp. Sonder julle sou ek nie my pasmaat ontmoet het nie.
Willie, 23 September 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022
Ons het eenvoudig net gekliek...dankie. Julle is regtig tops. Baie dankie ons het soveel in gemeen en dit was met die eerste videocall liefde met die eerste oogopslag.
Sharon, 27 September 2022