Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Alet0007

57 - Krugersdorp, Gauteng

Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe...

Sexykat777

45 - Ermelo, Mpumalanga

Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier

Bonnie2020

46 - Boksburg, Gauteng

Ek is opreg met n goeie hart maar kan lekker Hardkoppig wees. Ek aan vaar ook iemand nes hulle is moet nooit...

Somerson2

50 - Kempton Park, Gauteng

I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!

Blouoog119

38 - Kimberley, Noord-Kaap

EK DINK EK IS VRIENDELIK,BAIE LIEFDE OM TE GEE,N MENSE MENS EN LEWE OM N PERSOON OP MY HANDE TE DRA EN N MAAT TE...

Celestť24

54 - Pretoria, Gauteng

Ek is passievol, opreg, eerlik en sommer net vol energie! Ek kan ‘n lekker stappie in die woud gaan doen… ek kan...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022
Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022