Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

HoneyBear76

46 - Benoni, Gauteng

Ek is n “op die ingewing van die oomblik” tipe mens. Wat Jy sien is wat Jy kry Mal oor verrassings! Ek doen nie...

Marthiena

57 - Vrede, Vrystaat

Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens,baie lief vir mense.Ek love diep see...

Grootoogies

41 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie....

Ali007

58 - Centurion, Gauteng

Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym...

BeBrave

54 - Pretoria, Gauteng

LOVE my honde en my kinders. My siels vriende is vir my baie belangrik. Ek steur my nie aan drama nie. Haat...

Bruinoogbokkie01

40 - Alberton, Gauteng

Ek is fun(outgoing) hou van rugby, kuier saam vriende en family. Lief vir diere. Geniet om soms net te kuier...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het liefielyf ontmoet en ons in n verhouding nou. Baie dankie vir Jul hulp. Sonder julle sou ek nie my pasmaat ontmoet het nie.
Willie, 23 September 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022
Ons het eenvoudig net gekliek...dankie. Julle is regtig tops. Baie dankie ons het soveel in gemeen en dit was met die eerste videocall liefde met die eerste oogopslag.
Sharon, 27 September 2022