Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Funkygirl005Funkygirl005
3
Funkygirl005

59 - Uniondale, Wes-Kaap

Ek is baie lief vir die natuur. Ek kamp, stap, scubaduik en geniet die veld se rustigheid. Ek draai nie doekies...

RomeineRomeine
2
Romeine

55 - eMalahleni (Witbank), Mpumalanga

Son wat opkom ... Dans in die Reen ... Langs See loop .. Kuier langs braaivleis vuur met Glas rooiwyn.. Lewe te...

KarooNooi_removed_KarooNooi_removed_
3
KarooNooi_removed_

46 - George, Wes-Kaap

Ek is 'n plat oppi aarde mens wat hou van braai saam met familie en vriende.Ek hou van "adventurous" dinge, kamp...

joeylovemejoeyloveme
3
joeyloveme

58 - Pretoria, Gauteng

Ek is 1.6 blond grys en lief v die lewe Geestelikheid baie Opregtheid Eerlik Spontaan Vrolik Romanties...

Miche79Miche79
2
Miche79

44 - L'Agulhas, Wes-Kaap

Ek hou van die Klein dinge in die lewe natuur, stap, kos maak. lief vir Familie. Loyalty is important. Hou altyd...

groenoog999groenoog999
1
groenoog999

44 - Pretoria, Gauteng

My vriende beskryf my persoonlikheid as spontaan... Ek hou van als wat leke is hou niks van leuns of ontrouheid...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
Het my pot se deksel gekry wat pas by my.
Willem, 04 Mei 2023
Dit moes net n ete en n geselsies gewees het MAAR die lewe het ander planne gehad., vir die beter natuurlik!! 10 jaar later is ons getroud het ons eie huis en n beautiful dogter wat ek vir niks in die wereld sal verruil nie en natuurlik is ek elke dag net meer en meer verlief op my beste vriend.
Denise, 23 Mei 2023