Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Sterrish

33 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n goed hartige mens.. is lief vir die see, lekker kos , goeie geselskap. Ek is net opsoek na vriendskap

Lafielyf

63 - Roodepoort, Gauteng

Ek hou van stap, gee om vir ander. Baie lief vir my kinders en kleinkinders. Lief vir diere. Hou van uitstappies...

Ali007

58 - Centurion, Gauteng

Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym...

HoneyBear76

46 - Benoni, Gauteng

Ek is n “op die ingewing van die oomblik” tipe mens. Wat Jy sien is wat Jy kry Mal oor verrassings! Ek doen nie...

3535Hoopenliefde

67 - Ermelo, Mpumalanga

EK WERK HARD LIEF VIR MENSE HOU VAN DIE BUITELEWE IS GESOND HOU VAN KAMP LEES BAIE EK HAAT LUI MENSE

TanyaNER

37 - Randfontein, Gauteng

Ag sommer maar net want ek is awesome en die wereld kort Meer van my! Hahaha haha! Sin vir humor is so belangrik

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het liefielyf ontmoet en ons in n verhouding nou. Baie dankie vir Jul hulp. Sonder julle sou ek nie my pasmaat ontmoet het nie.
Willie, 23 September 2022
Ons het eenvoudig net gekliek...dankie. Julle is regtig tops. Baie dankie ons het soveel in gemeen en dit was met die eerste videocall liefde met die eerste oogopslag.
Sharon, 27 September 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022