Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Annaline

55 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Hoekom is mense hier en kan aanlyn vir jou die antwoord wees Kom ons kyk, en nou kan mense in die boere taal gesels

Buttetfly335

44 - Pretoria, Gauteng

Vriendelike lewenslustige weduwee wat graag nuwe mense wil ontmoet.Hou van dans en die natuur en soms net rustig...

AmperGenoeg

37 - Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga

Vol skerp grappies, reg om iemand se dag op te helder, opsoek na my pasmaat wat saam met my kan lag en die lewe...

Sam_623

33 - Pretoria, Gauteng

.,.......... . . . . ... is byna sigbaar vir ander Die volgende beskrywings gee lede 'n voorsmakie van jou...

Ogies_022

52 - Pretoria, Gauteng

Ek is netjies op myself en my huis. Ek het n passie vir DIY...dit hou my besig. Ek hou van dans, braai en kuier...

Janine001

47 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. ‘N sin vir humor is belangriker as ‘n resiesfiets.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022
Ons het eenvoudig net gekliek...dankie. Julle is regtig tops. Baie dankie ons het soveel in gemeen en dit was met die eerste videocall liefde met die eerste oogopslag.
Sharon, 27 September 2022
Ek het liefielyf ontmoet en ons in n verhouding nou. Baie dankie vir Jul hulp. Sonder julle sou ek nie my pasmaat ontmoet het nie.
Willie, 23 September 2022