Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

PetroA

44 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is ñ baie optimistiese mens met baie liefde om te gee. Soek my beste vriend vir wie ek lief kan wees....

Ali007

58 - Centurion, Gauteng

Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym...

Dimples906

41 - Lephalale (Ellisras), Limpopo

Eks passievol.... lewens lustig.... never a dull moment.... ek bring die son saam waar ek gaan... hou van die...

Lily129

48 - Piketberg, Wes-Kaap

Sodat ons vriende kan wees en lekker kan gesels en ons self kan geniet sonder om bekommerd te wees oor ander ek...

Clara510

33 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek het 'n hart van goud, mal oor diere, het' n liefde vir kinders, hou van kosmaak, bak, visvang, naweke weg ens.

Justme1976

46 - Centurion, Gauteng

Wat jy sien is wat jy kry, nie n emotional up en down mens nie. Hou van n positiewe uitkyk op die lewe Lief...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022
Ek het liefielyf ontmoet en ons in n verhouding nou. Baie dankie vir Jul hulp. Sonder julle sou ek nie my pasmaat ontmoet het nie.
Willie, 23 September 2022