Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Zoop_1205

56 - Pretoria, Gauteng

Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar

Chopman66

66 - Centurion, Gauteng

Ek is jonk van gees met speelse persoonlikheid wat hou van bederf met heerlike geregte en liefkosing. Wye...

Lekkerseergekry

48 - Boksburg, Gauteng

Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan...

Visaarend

53 - Pretoria, Gauteng

Want eks n eerbare en betroubare netjies man, wat God dien en hou van buite lewe, kampeer veral visvang.. Veral...

Champie

69 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Ek het n aangename en sterk persoonlikheid.Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen.Ek het n...

Namiblond

55 - Centurion, Gauteng

Ordentlik,vol humor,doelgerig,soen lekker,braai,reis,ne tjies,dans,ruik lekker,groenvingers, definitief nie...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022
Ons het eenvoudig net gekliek...dankie. Julle is regtig tops. Baie dankie ons het soveel in gemeen en dit was met die eerste videocall liefde met die eerste oogopslag.
Sharon, 27 September 2022