Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

LiefielyfiepoisonLiefielyfiepoison
2
Liefielyfiepoison

51 - Addo, Oos-Kaap

Ek is n omgee mens met waardes. Respek deel ek met graagte uit aan diegene wat self respek betoon aan ander. Ek...

jana078jana078
4
jana078

55 - Pretoria, Gauteng

Ek is die moeite werd...vriendelik... behulpsaam...lojaal en kreatief...hou van reis en avontuur...is bedagsaam...

Bolla4949Bolla4949
1
Bolla4949

49 - Kimberley, Noord-Kaap

Ek is n spontaan en vriendlike persoon wat hou van uitdagings en dinge doen. Lojaal betroubaar. Komunikeer...

Catharina65Catharina65
2
Catharina65

58 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n vrolike energieke mens wat van die lewe Hou. Buite in die bos of op die strand is waar ek gelukkig is....

Lulu23joubelLulu23joubel
1
Lulu23joubel

51 - Pretoria, Gauteng

Want ek Wil jou leer ken, Ek is opreg en eerlik Wil graag nie alleen oud word nie. Leer my ken

BlymoedigBlymoedig
2
Blymoedig

65 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is ‘n lewenslustige, positiewe, opregte en liefdevolle dame wat daarvan hou om mense te motiveer en by te...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
Het my pot se deksel gekry wat pas by my.
Willem, 04 Mei 2023
Dit moes net n ete en n geselsies gewees het MAAR die lewe het ander planne gehad., vir die beter natuurlik!! 10 jaar later is ons getroud het ons eie huis en n beautiful dogter wat ek vir niks in die wereld sal verruil nie en natuurlik is ek elke dag net meer en meer verlief op my beste vriend.
Denise, 23 Mei 2023