Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Gawie059Gawie059
5
Gawie059

65 - Alberton, Gauteng

Ek kan liefde uitstraal. Aanraking is baie belangrik. Eerlik en opreg en ek kan kommunikeer. Sonder kommunikasie...

69legend69legend
1
69legend

58 - Carletonville, Gauteng

Ek het baie liefde om te gee vir die regte vrou. Ek is eerlik en opreg. Ek hou van kos maak en geniet die buite...

Tienie_151Tienie_151
1
Tienie_151

61 - Boksburg, Gauteng

Ek us 'n oop en liefde vole mens. Ek is 'n een vrou mens. Hou van sport byte lewe. Wil my maat op my hande draa...

vossie777vossie777
2
vossie777

52 - Pretoria, Gauteng

Ek is n eerbare ordenlike Godvresende man wat baie liefdevol is en aanraking graag gee en ontvang!As jy n Narsis...

wilman_53wilman_53
1
wilman_53

53 - Wellington, Wes-Kaap

Meet me and find out what you have missed the whole time, you will not regret it!! Have high Christian values...

Amour_AtlasAmour_Atlas
9
Amour_Atlas

62 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Ek is net Gert van Mosselbaai en besit 'n seldsame mengsel van eienskappe wat my opsom as 'n baken van...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ibe been looking for love for a very long time. Searching both online and in real life. But i recently met with someone from this site and he is a real gentleman and things are good between the two of us. Soon we'll get engaged
Anon, 18 Junie 2023
Het my pot se deksel gekry wat pas by my.
Willem, 04 Mei 2023
Dit moes net n ete en n geselsies gewees het MAAR die lewe het ander planne gehad., vir die beter natuurlik!! 10 jaar later is ons getroud het ons eie huis en n beautiful dogter wat ek vir niks in die wereld sal verruil nie en natuurlik is ek elke dag net meer en meer verlief op my beste vriend.
Denise, 23 Mei 2023