Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Dyf

70 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

Ek dink nie ek is n slegte ou nie en kan n goeie vriend wees aan iemand. Ek hou nie van valse mense nie. Wanneer...

Ekke777

39 - St Lucia, KwaZulu-Natal

Want Ek word nie maklik vergeet Nie, n goeie herhindering, Kom Kyk en vind uit .Ek is Nie die tiepe wat oordeel...

Ismaarnet

51 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons...

Kobus048

52 - Worcester, Wes-Kaap

Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer

Dexter8210

40 - Benoni, Gauteng

Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie

Boegoebos

50 - Pretoria, Gauteng

Sag-geaard van nature, maar tog ferm en doelgerig. My ja is my ja en my nee is my nee, use it, don't use it. Ek...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022
Ek het n pragtige mensie ontmoet op die site, haar dadelik genooi vir n koppie koffie in n restaurant. Daar was dadelik iets moois tussen ons. n Verdere uiteet, rugby en die gevoel het net meer geword. Ons het besluit ons is vir mekaar bedoel. Baie dankie vir n werf wat uitstekend en professioneel is. Ek sal hierdie werf beslisaanbeverl by ander.
Robert, 14 Julie 2022
Ons het eenvoudig net gekliek...dankie. Julle is regtig tops. Baie dankie ons het soveel in gemeen en dit was met die eerste videocall liefde met die eerste oogopslag.
Sharon, 27 September 2022