Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Dankbaarheid0505

64 - Potchefstroom, Noord-Wes

Lewenslustig.Hou van 4×4.Asook kamp.Dans graag.Baie vriendelik en spontaan.Diere tans friesperde asook...

Milo69

53 - George, Wes-Kaap

Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is.Ek is n stil mens, maar saam met die...

Ekke777

39 - St Lucia, KwaZulu-Natal

Want Ek word nie maklik vergeet Nie, n goeie herhindering, Kom Kyk en vind uit .Ek is Nie die tiepe wat oordeel...

Jakkals082

47 - Pretoria, Gauteng

Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig

Namakwa

52 - Vanrhynsdorp, Wes-Kaap

Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen...

Liefieduif303

47 - Klerksdorp, Noord-Wes

Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ons het eenvoudig net gekliek...dankie. Julle is regtig tops. Baie dankie ons het soveel in gemeen en dit was met die eerste videocall liefde met die eerste oogopslag.
Sharon, 27 September 2022
Ek het liefielyf ontmoet en ons in n verhouding nou. Baie dankie vir Jul hulp. Sonder julle sou ek nie my pasmaat ontmoet het nie.
Willie, 23 September 2022
Ons het letterlik vanaf ons eerste date geklik.
Nina, 17 Julie 2022